IS TATOEËER SONDE? Sakkie Parsons Iemand het my gevra of tatoeëer sonde is. Toe het ek so geantwoord: “Hierdie is vir my ‘n “open and shut case.” Ek het toe ‘n e-pos gekry, waaruit ek duidelik kon sien, dat wat vir my ‘n:...
Epos
GEDAGTES OOR DIE HUWELIK Sakkie Parsons Ek het eendag na iets wat my vrou vir my gestuur het, so ‘n bietjie oor die huwelik gesit en dink en ek stuur nou vir jou, wat in my gedagtes opgekom het. Ons Here het die huwelik ingestel, om die waarheid te sê, Hy...
DIE WOORD, NET DIE WOORD EN NIKS ANDERS AS DIE WOORD NIE. Sakkie Parsons LUK16:29-31 “Maar Abraham sê: ‘Hulle het die Skrif met Moses en die profete se woorde. Laat hulle daarna luister.’ 30“‘Nee vader Abraham,’ sê die...
HY IS DIE GOD VAN LEWENDE MENSE. Sakkie Parsons Ek wil net hierdie skrywe begin deur te sê dat dít wat ek nou gaan skryf nie ‘n refleksie is op die persoon wat aan my die vrae gestuur het nie. Soms kry ek dit, dat mense aan my skryf en dan soos ek...
DIE DIABOLIESE BEWYS VAN DIE BESTAAN VAN GOD Sakkie Parsons Ek het gister iets gelees, wat my gedagtes terug geneem het,na iets wat ek op ’n Bybel kursus geleer het. Ek het al baie verskillende verduidelikings gehoor wanneer iemand die bestaan van God wil...
MAG ‘N CHRISTEN ALKOHOL GEBRUIK? Alles is my geoorloof, maar ek sal my nie deur iets laat oorheers nie. Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en gevra, wat daarop neergekom het, of om alkohol te gebruik sonde is. Hy skryf onder andere: “In vandag se dae weet die...
“EK IS DIE HERE” Sakkie Parsons Iemand skryf en vra my of ek dalk LEV 19:27 kan verduidelik. Ons lees daar: LEV 19:27 Julle mag die rand van julle hoofhare nie rond wegskeer nie. Ook mag jy die rand van jou baard nie skend nie. Hier dan is hoe ek...
JESUS HET VIR SY MOORDENAARS GEBID EN VIR HULLE GESTERF AAN DIE KRUIS Sakkie Parsons Iemand skryf en vra aan my: “Wie is my naaste wat ek moet liefhê.” Ek stuur toe my antwoord aan die persoon se vraag en dit is ook die titel van die gedagte uit die Woord naamlik:...
WANT WIE NIE TEEN ONS IS NIE, IS VIR ONS. Sakkie Parsons Iemand skryf en vra my die volgende: “Ek wonder nogal baie lank hieroor,ek wil weet of is dit reg dat ons tonele speel bv oor die geboorte van Jesus en sy kruisiging veral oor die kruisiging.“ Hier...
HANDHAAF ’N VOORBEELDIGE LEEFSTYL ONDER DIE NIE-CHRISTENE Sakkie Parsons Iemand, en ek noem die persoon Frances, skryf en vra my die volgende: “Hoe en wanneer moet mens die stof dan van jou voete afskud, of moet mens net aanhou praat?“ Dit na...
HOE EK NA DEPRESSIE KYK Sakkie Parsons ‘n Kind van God het met my oor depressie gepraat en nadat ek met die persoon gedeel het, het ek gedink om vir jou ook te stuur wat ek vir die persoon gestuur het. Miskien weet jy van iemand wat hier by kan baat. So ‘n...
HOE HET JESUS OPGETREE TOE SY MOORDENAARS HOM WREED VERMOOR HET? Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en my gevra, wie my naaste is. Ek het toe my antwoord an die persoon gestuur, wat ek ook aan jou op aanvraag sal stuur. Toe skryf die persoon weer aan my min of...
DIE WOORDESTRYD TUSSEN MIGAEL, DIE AARTSENGEL, EN DIE DUIWEL Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Wil jou weer vandag pla met iets. In Judas vers 9 staan daar geskryf dat satan en die aartsengel Migael gestry het oor die liggaam van Moses. Kan jy my dalk...
OOR TIENDES - MOET EK ‘N TIENDE BETAAL? Sakkie Parsons Iemand het vir my, my opinie gevra oor tiendes en aangesien baie mense vrae het oor hierdie saak, stuur ek vir jou my sienswyse. Ek moes mooi te werk gaan om alles wat ek wou sê, in hierdie, nou...
WAT KIES JY - ‘N LEWE VAN WROEG OF ‘N LEWE VOL VAN JESUS SE VREDE? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en noem dat hy nutteloos voel omdat hy nie ‘n inkomste van sy eie het nie en van ander se hulp gebruik moet maak om te leef en hoe moet hy dit...
HOEKOM IS SOMMIGE MENSE KINDERLOOS? Mag ons God kritiseer? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: Help asseblief. Hoekom sal daar dan vrouens wees wat nie kan kinders kry nie? – “WEES VRUGBAAR EN VERMEERDER EN VUL DIE AARDE” Die gedeelte uit die...
‘N TEKEN VIR JOU AS GELOWIGE Sakkie Parsons Ek het ‘n boek gelees met die titel: “The Jewish Connection” deur M. Hirsh Goldberg. Dit is vir my ‘n baie insiggewende boek, waarin die man jou amper toegooi met allerhande feite....
KON ONS HERE NIE MAAR VIR JUDAS VERGEWE HET NIE? Sakkie Parsons Ek wil begin deur net dit weer duidelik te stel dat dit wat ek hier skryf volgens wat ek die Woord verstaan, net kan gedoen word as die persoon op wie dit van toepassing is Jesus Christus aangeneem het...
WANNEER ONS IETS VIR ONS HERE DOEN SONDER OM RAAKGESIEN TE WORD Sakkie Parsons Onlangs het iemand my gehelp om my UPS reg te kry vir wanneer dit beurtkrag is, waarvoor ek baie baie dankbaar is. Net om te verduidelik: In my bediening gebruik ek my rekenaar,...
OOR ABORSIES Sakkie Parsons Vir enige persoon wat hierdie e-pos gaan lees, wat op een of ander manier betrokke was by dit waaroor ek hier my mening gee, wil ek asseblief mooi vra, om weer die eerste gedeelte van hierdie e-pos te lees nadat hulle die hele e-pos klaar...
VAN EWIGHEID AF IS U. Sakkie Parsons Iemand skryf aan my, wat hier op neergekom het: “God het alles geskape maar wie het God geskep?” Een ding gaan ek werklik nie probeer doen nie en dit is om God Almagtig te probeer verduidelik. Nou goed. Die eerste...
GOD SE WOORD IS ONS SWAARD TEEN DIE VYAND. Sakkie Parsons ‘n Dame skryf aan my dat daar in die Woord van iemand uit wie se mond ‘n swaard kom gepraat word en nou wil sy teen die agtergrond van “Jesus is liefde” weet hoe ‘n mens dit moet...
MAG EK WEER TROU AS EK GESKEI IS? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en ek som die persoon se vraag aan my as volg op: “Mag ek weer trou as ek geskei is?” Dan voeg die persoon by: “Gee my die Bybelse perspektief soos jy dit sien.” Nou goed....
EK MAAK SO PA Sakkie Parsons Iemand het my, my siening gevra van Matheus 21:28-32. Ek deel graag met jou hoe in hoofsaak ek hierdie gedeelte sien. Ek sê ‘in hoofsaak’, want daar is sekerlik ook ander maniere om na hierdie gedeelte te kyk maar...
ONS MOET NIE GOD SE WERK DOEN NIE Sakkie Parsons Hieronder deel ek ‘n skrywe waar hierdie man nou praat oor iets baie belangrik wat ek ook dieselfde...
IS DIT REG OM KERSFEES TE VIER? Sakkie Parsons Daar is ‘n hele paar mense wat, kom ons stel dit lig en sê, wat my so effe aangetree het oor my siening van Kersfees. Iemand skryf aan my as volg: ““As jy Kersfees vier, maak nie saak vir...
IS KERSFEES HEIDENS? Goeiedag al my lesers. Ek deel graag met julle die volgende. Ek het ‘n skrywe oor Kersfees wat deur Ron Hutchcraft geskryf was met al my lesers gedeel en toe, al was dit baie min, ‘n bietjie negatiewe terugvoer gekry. Ek het dit nou...
DIE HUWELIKSEREMONIE IS WAAR ONS IN DIE OPENBAAR GETUIG DAT ONS GETROUD IS Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: Ek is 70 jaar oud. Ek is geskei, en het ‘n vriendin van 63 jaar, en sy is 'n weduwee. Kan jy my sê of ons moedswillige sonde pleeg...
LEEF JOU LEWE AS ‘N SOUTBESPRINKELDE OFFER VIR JESUS Iemand skryf aan my en vra: “Ek wil net weet wat beteken Markus. 9 vers 49.” Kom ons lees eers die gedeelte: MRK 9:49 Want elkeen sal met vuur gesout word en elke offerande sal met sout...
HOE PAS ‘N CHRISTEN DIE OU TESTAMENT IN SY/HAAR LEWE TOE? DEEL 2 Die verskil hoe ons HERE in die Nuwe Testament met Sy kinders handel en hoe Hy met Israel in die Ou Testament gehandel het Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en gevra, watter maatstawe...
HOE PAS ‘N CHRISTEN DIE OU TESTAMENT IN SY/HAAR LEWE TOE? DEEL 1 Die verskil hoe ons HERE in die Nuwe Testament met Sy kinders handel en hoe Hy met Israel in die Ou Testament gehandel het Sakkie Parsons Iemand het die vraag aan my gestel, naamlik watter...
DIE HEILIGE WOORDE VAN GOD Hoekom word die Bybel as Heilige Skrif beskou? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vra: “Hoekom word die Ou Testament en Nuwe Testament as Heilige Skrif beskou?“ Ek wil my antwoord aan jou so begin: Natuurlik is daar baie wyses...
MY WEDLOOP OP DIE 8STE OKTOBER 2022 Sakkie Parsons Ek deel graag met jou die volgende as ‘n ‘Gedagte uit die Woord’ maar ook as ‘n getuienis van hoe goed ons Here in Sy liefdevolle genade vir my Saterdag die 8ste Oktober 2022 gewees het. Ek wou...
OF SAL CHRISTUS ‘N WONING MET SATAN DEEL? Afgodsbeelde, Vloeke en die onnodige vrees daarvoor as kind van GOD Sakkie Parsons Iemand het aan my ‘n vraag gestuur oor afgode, vloeke ens in en op jou huis en of ek met hierdie soort leringe te doen gehad het....
WAT SÊ ONS HERE SE WOORD VIR ONS OOR ABORSIE? “Staan eenkant toe Here” Sakkie Parsons Ek wil vandag hierdie skrywe so begin: Mense praat gedurig hoe gevaarlik dit deesdae in hulle omgewing is en dit is ongelukkig baie waar - maar ek wil met jou deel...
VOEL JY DALK DAT JY NIKS VIR JESUS KAN BETEKEN NIE? Sakkie Parsons Daar is mense wat dink: “Ek is nou wel ‘n Christen maar ek kan nie preek nie, ek kan nie sing nie, ek kan nie eintlik getuig nie en ek kan selfs nie in die openbaar bid nie. Eintlik...
DIE ROL VAN OUDERLING IN DIE KERK Wie ‘n leier wil wees, behoort almal te dien Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: Ek wil graag weet wat is die verskil tussen die Ouderlinge en die Pastoor en wie is die hoogste as ek dit so mag stel. Veral waar die Woord...
GOD IS VOLMAAKTE LIEFDE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Hallo Sakkie help asb ons wil net weet: As jy sonde gedoen het, straf die Here jou daarvoor en dit is hoekom jy swaar kry?” Laat ek begin om net eers te sê: Dit is belydende...
WANNEER ONS LIEFDEVOLLE VADER ONS TOT ORDE ROEP – ‘N PERSOONLIKE GETUIENIS Sakkie Parsons Ek wil met jou ‘n groot les deel wat ek geleer het maar eintlik is dit ook ‘n groot getuienis, want dit is hoe ek dit in nabetragting beskou. Ek wil dan...
VERNEDERD, NIE JALOERS. Sakkie Parsons By meer as een geleentheid het ek al pos in hierdie verband ontvang en omdat ek nou weer soortgelyke pos van iemand ontvang het, het ek gevoel om ook met jou te deel hoe ek hierdie groot probleem in sommige mans se lewens,...
WATTER BELONING VERKIES JY? Sakkie Parsons Ek deel graag met jou die volgende gedeelte uit ons HERE se kosbare Woord waar JESUS ons onderrig aangaande ons beloning en ek plaas dit wat in my hart opkom in blou kleur in hakkies. MATTEUS 6:1-6 1 Pas op dat...
WIE SOU AS GOD SE RAADGEWER KON OPTREE? JESUS het die wêreld reeds oorwin daarom kan ons in hom ons rus en vrede vind Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: Kan jy asseblief vir my ROMEINE 11:33 tot 36 verduidelik? Kom ons lees net weer die gedeelte: ROM 11:33-36...
OM SOMS TE LIEG OF NIE TE LIEG NIE Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en ‘n vraag gevra, wat daarop neergekom het, of daar soms gevalle is, waar ‘n dissipel van Jesus, anders gestel, ‘n kind van ons Here ‘n leuen mag vertel. Natuurlik...
WAT MOET EK DOEN AS ‘N NARCIS DEEL VAN MY LEWE IS? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my oor ‘n persoon in haar lewe wie baie humeurig is en alles met sy vuiste wil regmaak. Iemand wie heeltemal self-gesentreerd en altyd reg is. Iemand wat jou altyd afkraak...
MY NAAM IS RYNO – ‘N GETUIENIS Sakkie Parsons Ek deel graag met jou die volgende aangrypende getuienis: My naam is Ryno. Ek wil graag met jou my storie ook deel, as ek mag. In November laasjaar, kry ek eendag by die werk die verskriklikste pyn aanval. Ek...
Goeiedag my geliefde leser, Hierdie is net ‘n kort skrywe om te noem waarom jy lanklaas van my gehoor het. Ek het die 27de April, die middag, ‘n geweldige pyn in my maag gekry en die aand was ek opgeneem in die hospitaal en is die volgende dag geopereer...
ONS IS DIE LIG VIR DIE BEVREESDES IN DIE DONKER WÊRELD OM ONS. Sakkie Parsons Ek deel graag met jou die volgende gedagte wat by my opgekom het toe ek weer so na mense om my luister terwyl hulle gesels. Baie mense om my kyk vandag so om hulle en raak dan skoon...
DIE CHRISTEN EN PAASFEES Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: “Ek wil graag Paasfees met die jeug behandel. Ek het ‘n paar goed rondom Paasfees gekry soos dat dit nie in die Bybel voorkom nie, maar sal graag ook u oorsig hieroor wil hê.... as...
DUIWELJAGTERS Sakkie Parsons Ek wil met jou iets deel wat weer by my uitgekom het en wat gereeld in my bediening maar sy kop uitsteek en dit is wanneer mense, en ongelukkig is die meeste van wie ek getuienis het dat hulle dit doen, mense wat hulleself...
MENSE SAL SOOS ENGELE IN DIE HEMEL WEES Sakkie Parsons Iemand het na aanleiding van ‘n skrywe van my, waarin ek verduidelik het hoekom ek weet dat ons, ons geliefdes in die hemel sal herken, vir my die volgende vraag gestuur. Ek plaas die vraag presies soos ek...