Epos

Die lasterlike misbruik van JESUS CHRISTUS se Naam Sakkie Parsons Hierdie skrywe is deur die genade van ons Here ook in Engels op aanvraag beskikbaar. Ek is baie dankbaar teenoor ons Here daarvoor. Iemand het vir my ‘n e-pos gestuur waarin die persoon verduidelik dat...

SO MOET JULLE DAN BID... Sakkie Parsons Iemand skryf aan my ‘n langerige skrywe, waarin hy met my deel oor sy vriend wat vra, hoe moet hy bid. Hy wil kragtig bid en hoekom kan hy nie dieselfde resultate kry as, - en dan noem hy ‘n, kom ons noem hom, ‘n groot TV...

HOEKOM VERWYS JESUS NA HOMSELF AS DIE SEUN VAN DIE MENS? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en wil graag weet hoekom Jesus na Homself verwys as “die Seun van die mens. Om mee te begin, deel ek graag met jou die volgende statistiek: In die Bybel wat ek die meeste lees...

LIEFDE WAT STREK SELFS TOT IN DIE DODERYK Sakkie Parsons Iemand het my gevra, hoe dat ek 1PET 4:6 verstaan. 1PET 4:6  Want daarom is ook aan die dode die evangelie verkondig, sodat hulle wel geoordeel kan word na die mens in die vlees, maar lewe na God in die...

ONS HET ‘N WIL VAN ONS EIE ONTVANG. Sakkie Parsons Iemand het my gevra, waarom mense wat nie Christene is nie, soms net sulke mooi en in baie gevalle beter lewens leef as baie Christene. Wie lei hulle? Dit is dan in kort hoe ek hierdie saak sien: Die mens is na...

DINK AAN DIE KOMENDE HEERLIKHEID Sakkie Parsons Ek deel met jou etlike verse en gedagtes wat vir my so wonderlik bemoedigend uit ons Here se Woord is:   1PET 5:7-11 7 Gee al julle bekommernisse aan God oor, want Hy gee vir julle om. Wees op julle hoede vir die...

WANT UIT GENADE IS JULLE GERED, DEUR DIE GELOOF Sakkie Parsons Iemand skryf aan my: “Kan jy asb vir my iets oor wedergeboorte stuur sodat ek dit aan my man kan verduidelik dat dit niks met die doop te doen het nie.“ Hier is dan hoe ek na hierdie saak kyk,...

EVOLUSIE – GOD IS NIE TYDGEBONDE NIE Sakkie Parsons Voor ek my antwoord op die vraag hier onder met jou deel, wil ek net weer met jou deel hoe ek na die Woord kyk en dit lees en verstaan: Ek lees die Woord soos ‘n kind en glo dit wat ek lees en verstaan...

IS MENSE VERLORE WAT AAN ANDER GODSDIENSTE GLO? GEEN ANDER GOD AS JESUS CHRISTUS KAN JOU RED VAN DIE HEL NIE - JESUS CHRISTUS is jou enigeste redding tot die Ewige Lewe (Handelinge 4:10-12) Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en wil weet, wat van ander godsdienste wat...

WANNEER MENSE DIE WOORD VERDRAAI “My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My.” JOH 10:27 Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en oor iets in die Woord met my verskil en toe die volgende stelling gemaak.  Ek gebruik my eie...

SO ‘N IETSIE OOR DIE PASTOOR Sakkie Parsons Iemand skryf aan my, kom ons noem die persoon Frances en vra of ek nie ‘n bietjie kan praat oor die pligte van ‘n pastoor nie. Dan vertel Frances my, dat hulle ‘n klein gemeente is, minder as 50 mense...

DROME EN GESIGTE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en vertel my van ‘n droom wat sy gehad het wat haar hinder en vra my dan: “Hoe kan ek weet of ek my aan ‘n droom wat ek gehad het moet steur en hoe weet ek wat die droom waaraan ek my moet steur...

DIE EWIGE VUUR BESTAAN REEDS – DIT IS DIE HEL Sakkie Parsons Laat ek dan dadelik begin deur te sê, dat die Woord wel deeglik vir ons, soos ek die Woord lees, laat verstaan, dat die hel wel bestaan. Ekself het dit nie getel nie maar teoloë wat slimmer...

WIE NIE AAN MY KANT IS NIE, IS TEEN MY Sakkie Parsons Iemand skryf aan my as volg: Help my asb ek het n groot geveg in my binneste oor die Moslems.  Wat is jou siening deur Die Woord van God?“ Die Woord leer ons, dat álmal - alle mense (nie net van ‘n sekere geloof...

AS JY VOLKOME VREDE WIL HÊ Sakkie Parsons Ek wil vandag begin met ‘n vraag:   Hoekom het baie van ons sulke ondinge soos Blou Maandae? Hoekom is so baie van ons onvergenoeg? Hoekom het so baie van ons nie werklik vrede nie? Ek dink die antwoord is die...

WAAR PAS ONS IN GOD SE WIL VIR SY KONINKRYK IN? Sakkie Parsons Iemand wat ‘n paar probleme met die kerk het, skryf en stel onder andere die volgende aan my: “Verantwoordelik aan die Koninkryk en God se visie vir die Kerk van Jesus Christus, moet voorkeur...

JESUS TEENOOR DIE BOSE IN ONS LEWE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my en wys op ‘n paar uiteenlopende teenoorgesteldes in die Bybel met verklarings deur die skrywer daarvan en vra my, of dit feite is. Ek deel met jou my antwoord aan die persoon, sonder om weer...

GOD EIS REKENSKAP VAN ELKE ONVERSKILLIGE WOORD Sakkie Parsons Iemand skryf aan my ‘n brief waarin sy haar bekommernis uitspreek oor sekere dinge wat in haar denominasie deur byvoorbeeld een van die mense in een van die selgroepe verkondig word, naamlik dat die...

HULLE SAL OPTREE ASOF HULLE GODSDIENSTIG IS Sakkie Parsons Iemand vra my of ek nie 2TIM 3:5 wil verduidelik soos wat ek dit sien nie. Wie byvoorbeeld is die mense wat hier van gepraat word? Ons lees: 2TIM 3:5 Hulle sal optree asof hulle godsdienstig is, maar dit...

DAAR IS GAWES WAT NUTTIGER IS AS OM IN TALE TE PRAAT Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en uit die persoon se skrywe aan my, het ek so tussen die lyne agtergekom, dat die persoon so half en half onder druk geplaas was om in tale te praat, nadat die persoon groot...

HY WAT IN ‘N TAAL SPREEK, STIG HOMSELF Sakkie Parsons Iemand het aan my geskryf en my, my opinie gevra oor ‘n stelling wat ‘n dominee blykbaar gemaak het, dat die spreek van tale nie meer vandag gebeur nie. Ek deel graag my antwoord aan die persoon met jou. Die...

SOOS DIT ‘N CHRISTEN BETAAM Sakkie Parsons Iemand het my gevra: “Hoe moet ek optree teenoor ‘n familielid vir wie ek baie lief is, maar wat sondig deur sy/haar optrede, byvoorbeeld as die persoon in my huis is, en nie my Christelike sienswyse in ag...

HOEKOM Sakkie Parsons Baie mense wonder en het al vir my gevra hoekom tree so baie Christene nie op soos Christene nie en hoekom sukkel ons so om die wêreld vir Jesus te wen.  Dit is dan die enigste, wonderlikste en ware godsdiens wat daar is.  As jy...

DIE MERK VAN DIE DIER Sakkie Parsons Daar is nou weer soos so baie in die verlede mense wat die een of die ander uit die nuutste tegnologie gryp en dit die merk van die dier wil maak. Iemand stuur toe vir my ook ‘n skrywe daaroor wat soos volg begin:...

MAG ONS DAN NOU DIE SONDE MEER MAAK Sakkie Parsons Ek wil graag met jou deel oor ‘n onderwerp wat deesdae baie ter sprake kom en wat weer in ‘n gesprek wat iemand met my gevoer het, ter sprake gekom het. Voor ek egter enige iets verder sê, wil ek dit...

DIE WOORD RAKENDE DIESELFDE GESLAG LEEFWYSE Sakkie Parsons Ek kry dikwels vrae uit verskillende hoeke oor homoseksuele, gay, lesbiese leefwyses ens. Nou is daar teoloë wat die Woord, (dit is die Bybel) neem - en ek gaan verder net van die Woord praat, omdat ek...

VERASSING OF NIE? Sakkie Parsons Iemand het my om my opinie gevra oor wat die Woord oor verassing van ‘n mens se liggaam sê. Ek deel graag my antwoord aan die persoon ook met jou. Om mee te begin, weet ek nie van een plek in die Woord waar verassing...

OOR DIE DOOP Sakkie Parsons Iemand het my, my sienswyse oor die doop gevra. Ek deel hier met jou ook dit wat ek vir die persoon gestuur het. Voordat ek iets oor die doop sê, net dit: Ek glo nie iemand sal hel toe gaan as hulle nie gedoop is nie. Jy sal wel...

OOR DIE DOOP Sakkie Parsons Iemand het my, my sienswyse oor die doop gevra. Ek deel hier met jou ook dit wat ek vir die persoon gestuur het. Voordat ek iets oor die doop sê, net dit: Ek glo nie iemand sal hel toe gaan as hulle nie gedoop is nie. Jy sal wel...

IS DAAR WERKLIK ‘N PLEK SOOS DIE HEL. Sakkie Parsons Iemand het my gevra, of die hel werklik bestaan. Dit is nogal vir my snaaks, dat meer mense glo in die Hemel as wat in die hel glo. Soos ek altyd sê, sê ek nou maar weer - Ek het die Woord as my...

VOL LIEFDE IN NEDERIGHEID BETROKKE Sakkie Parsons Iemand skryf aan my wat min of meer so gegaan het: Ek gebruik my eie woorde want ‘n paar dinge word genoem en ek wil niemand in verleentheid bring, deur dat iemand dalk iets êrens in die skrywe aan my herken nie. Dit...

WAT MOET EK DOEN OM HEMEL TOE TE GAAN? Sakkie Parsons Iemand skryf aan my oor ‘n geliefde wat selfmoord gepleeg het.Dan vra die persoon my, hoe hulle kan weet of die persoon in die hemel is. Hier is dan my antwoord aan hulle en ook ‘n boodskap dalk aan jou wat vandag...